Ons dankoffers is deel van ons geloofsbelydenis.
"Ons Vader, ons dankoffers is ’n simbool van die lewe wat ons uit u hand ontvang het en aan U teruggee.
Ons gee omdat u liefde ons dring. Amen."
Naam van rekening: NG Gemeente Kroonrand
Bank: FNB, Southdale (254205)
Tjekrekening nr: 62380311474
Verwysing: Jou van en voorletters.
Vir meer inligting kontak die Finansiele Beampte, Oudl Rassie Erasmus, hier.