Sample Sidebar Module

This is a sample module published to the sidebar_top position, using the -sidebar module class suffix. There is also a sidebar_bottom position below the menu.

Sample Sidebar Module

This is a sample module published to the sidebar_bottom position, using the -sidebar module class suffix. There is also a sidebar_top position below the search.
Ons bestaansreg

KroonRand GemeenskapskerkKroonRand Gemeenskapskerk
CrownRidge Community Church

Uitgangspunt:
Efesiërs 5:1-2  “Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil sy lewe as ’n offergawe gegee het, ja, ’n offer wat vir God aanneemlik was.” (NAV, 1983)

 

Ons Waardes:
 -   Ons glo dat die Here ons geroep het binne ’n snel-veranderende wêreld, om op nuwe en vars wyses, die eeue-oue Gereformeerde beginsels, soos ons dit in die Woord vind te verkondig en uit te leef.
 -   Ons glo dat die Here ons hier geplaas het, nie in die eerste plek ter wille van onsself nie, maar ter wille van diegene wat nog nie deel vorm van die koninkryk van God nie.
 -   Ons glo dat die Bybel alleen ons leer hoe om liefde en deernis te bewys aan God, mekaar en die wêreld.
 -   Ons glo dat Jesus die enigste Weg tot die Vader (ewige lewe) is.

 

Ons Visie: Saam meer en meer soos Jesus.

 

Ons Missie:
 -   Ons wil ʼn gemeente wees waarin elke lidmaat met volle oorgawe en passie daarna sal strewe om in die voetspore van Jesus te volg.
 -   Sy woord te verkondig.
 -   Dissipels te werf.
 -   Sy grondgebied te vergroot, hier in ons omgewing en ook in die wêreld.
 -   Ons medemens te dien en lief te hê soos onsself.
 -   En verantwoordbaar te wees slegs aan Jesus.

 

                       ***

  Kosbaar vir die HereMoeder Theresa se gebed
   Respekteer
   Oordeelkundig
   Onderskeiding
   Naby mekaar
   Reik na Bo
   Agape liefde
   Naby Jesus
   Doelgerig op pad

Kontak Ons

  •  Tilraeweg 27
    Ridgeway, Johannesburg
  •  084-703-4066
  •  

Nuusbrief intekening

Verskaf ons jou epos om ons weeklikse Nuursbrief te ontvang

Gemeente se bankbesonderhede:

Naam van rekening: NG Gemeente Kroonrand

Bank: FNB, Southdale (254205)

Tjekrekening nr: 62380311474

Verwysing: Jou van en voorletters.

Nuusbrief Intekenkode