Sample Sidebar Module

This is a sample module published to the sidebar_top position, using the -sidebar module class suffix. There is also a sidebar_bottom position below the menu.

Sample Sidebar Module

This is a sample module published to the sidebar_bottom position, using the -sidebar module class suffix. There is also a sidebar_top position below the search.
Preke

KroonRand GemeenskapskerkKroonRand Gemeenskapskerk
CrownRidge Community Church

Hieronder word 'n paar uitgesoekte boodskappe gepubliseer. Meer boodkappe is op ons Youtube kanaal beskikbaar.

Youtube Preekargief

Luister na die 3de boodskap uit Ds Dirk se reeks oor die Pentateug.  
Met erkenning aan Walk Thru the Bible se reeks (Walk Thru the Pentateug - Dr Bruce Wilkinson)


Download Here

Wat is een van die sondes wat Christene maklik doen? Nie omgee nie of so min omgee dat dit jou nie raak as jy ander mense vetrap nie...
Gee ons regtig genoeg om om werklik Jesus se voorbeeld te volg en die huidige tendens te breek en werklik om te gee vir die mense rondom ons?

Download Here

Gee ons regtig genoeg om om werklik Jesus se voorbeeld te volg en in Jesus se voetspore te loop (vs 21)? 

'n Verkeerde "attitude" keer dat jy lewenshoogtes bereik. Eben, ook 'n loods, verduidelik na analogie van hoe vliegtuie regkry om te vlieg, wat gelowiges nodig het om weerstand te kan bied teen alles wat ons op die grond wil vasdruk...

Download Here

Kontak Ons

  •  Tilraeweg 27
    Ridgeway, Johannesburg
  •  084-703-4066
  •  

Nuusbrief intekening

Verskaf ons jou epos om ons weeklikse Nuursbrief te ontvang

Gemeente se bankbesonderhede:

Naam van rekening: NG Gemeente Kroonrand

Bank: FNB, Southdale (254205)

Tjekrekening nr: 62380311474

Verwysing: Jou van en voorletters.

Nuusbrief Intekenkode