Sample Sidebar Module

This is a sample module published to the sidebar_top position, using the -sidebar module class suffix. There is also a sidebar_bottom position below the menu.

Sample Sidebar Module

This is a sample module published to the sidebar_bottom position, using the -sidebar module class suffix. There is also a sidebar_top position below the search.
Terme en Voorwaardes

KroonRand GemeenskapskerkKroonRand Gemeenskapskerk
CrownRidge Community Church

Enige verwysing na Kroonrand.org.za hierna veronderstel ook die webbestuurder en/of leierskap van NG Gemeente Kroonrand.

  • Webgebruikers verskaf enige (persoonlik en inhoudelike) besonderhede vrywillig en op eie risiko aan Kroonrand.org.za.
  • Kroonrand.org.za erken webgebruikers se reg op privaatheid en is verbind tot die beskerming daarvan. Geen persoonlike inligting wat met ons gedeel word sal opsetlik openbaar gemaak word nie. Waar koppeling met sosiale media, bv. Facebook is plaasvind is dit die gebruiker se plig om privaatstellings te beheer.
  • Die gebruiker stem in dat Kroonrand.org.za nie aanspreeklik gehou sal word vir die uitlek van persoonlike inligting nie, hetsy per ongeluk of weens die werk van kuberkrakers of programfoute nie.
  • Kroonrand.org.za aanvaar dat alle skakels wat aan die webwerf verskaf word met die goedkeuring kom van daardie spesifieke webwerf se eienaar/s. Kroonrand.org.za kan nie aanspreeklik gehou word vir enige skade of verlies weens ongemagtigde skakeling nie.
  • Geen Internet-skakel mag na Kroonrand.org.za lei sonder die skriftelike toestemming van die webbestuurder/kerkraad van Kroonrand.org.za nie.
  • Gebruikers mag van tyd tot tyd elektroniese nuusbriewe, boodskappe en/of navorsingsvraelyste van Dominee.org.za ontvang.
  • Kroonrand.org.za behou die reg om enige inhoud te redigeer of verwyder sonder enige kennisgewing.
  • Hierdie inhoud mag alleen vir persoonlike en nie-kommersiële doeleindes afgetrek word. Die herpublisering of hergebruik van die inhoud sonder vooraf toestemming van Kroonrand.org.za is streng verbode.
  • © 2016 Kroonrand.org.za  Alle regte voorbehou.

Kontak Ons

  •  Tilraeweg 27
    Ridgeway, Johannesburg
  •  084-703-4066
  •  

Nuusbrief intekening

Verskaf ons jou epos om ons weeklikse Nuursbrief te ontvang

Gemeente se bankbesonderhede:

Naam van rekening: NG Gemeente Kroonrand

Bank: FNB, Southdale (254205)

Tjekrekening nr: 62380311474

Verwysing: Jou van en voorletters.